Hersiening - Persentasies

Taak 2 - Indiendatum - Dinsdag 7 April 2020 @ 14:00

Hulpbronne:
  • Nota's in skryfboek
  • Handboek
Kliek hier om die taak in PDF formaat te sien. 



MEMORANDUM


Hersiening - BTW

Indiendatum (due date): Donderdag 02 April 2020 @ 14:00


Instruksies

1. Gebruik die voorbeelde soos ek op hierdie bladsy gedoen het om die volgende tabel te voltooi: 2. Doen die bewerkings in jou boek sonder om die tabelle te trek.
3. As jy almal gedoen het, teken jy die tabel oor en skryf jou antwoorde in (in potlood).
Dit is van hierdie tabel wat jy 'n foto neem om vir my te stuur. 4. Wanneer ek Donderdag die memorandum stuur, kan jy jou verbeteringe doen en die regte antwoorde by die tabel met pen invul. 


Taak 1: Voltooi die volgende tabel volgens die instruksies wat ek hier bo gegee het.